Broca media and language consultants cc

Wie is Broca?

  • Bewese media-ervaring
  • Opgeleide, professionele joernaliste
  • Fokus op die bou en onderhoud van suksesvolle mediaprofiele

Met gesamentlik meer as drie dekades se ondervinding in elektroniese en gedrukte media, is die mediakonsultate in staat om hul kliënte se belange in die media te verteenwoordig vanuit die oogpunt van ‘n professionele joernalis. Wie beter om met die media te werk en jou organisasie se publisiteit en mediaprofiel te bestuur as iemand met bewese beroepservaring in die media.

Wie kan baat vind by Broca se dienste?
  • Nie-regeringsorganisasies, KMMO’s en kommersiële kliënte wat hul mediablootstelling wil verhoog deur middel van ‘n spesiaal ontwerpte mediastrategie
  • Korporatiewe kliënte wat groter mediablootstelling aan hul sosiale beleggings in terme van borgskappe en skenkings wil verleen
  • Organisasies en individue wat die dienste van verlaters en tolke benodig, asook hulp met taalversorging en skeppende skryfwerk
  • Kliënte wat opleiding in mediaskakeling verlang
  • Kliënte op soek na ‘n nuusverskaffer vir onder meer webtuistes